Curro Heuwelkruin Kollege
School Information: Curro Heuwelkruin Kollege
Admissions Enquiries - click here
By Curro
Heuwelkruin streef ons daarna om die mense van Polokwane (en die
Limpopo-provinsie) 'n opvoedkundige ervaring van die hoogste
standaard te gee. Ons verbind onsself tot die lewering van jong Suid-Afrikaners,
seuns en dogters, wat holisties ontwikkel, bekwaam en entoesiasties
is oor die lewe en hul toekoms in hierdie land. Curro Heuwelkruin
stel nie in middelmatigheid belang nie, maar streef na uitnemendheid
binne elke gebied van onderwys ten einde te verseker dat die
leerlinge wat deur ons klaskamers (3 jaar tot Graad 12) beweeg,
toegerus is met die nodige lewensvaardighede vir hulle toekoms.
Curro Heuwelkruin se taal van onderrig en leer:
Parallelmediumonderrig vir Speelskool, Graad RR tot Graad 9
Dubbel Medium - Graad 10 en 11
Slegs Afrikaans - Graad 12
If you have specific interest in
this school, please send us a message:
click here