Hoerskool Ben Viljoen, Groblersdal

School Information: Hoerskool Ben Viljoen

 

 

Admissions Enquiries Here

 

Ons is baie trots op ons skool en sy ryk tradisie. By Ben Viljoen streef ons daarna om elke kind, in samewerking met die ouerhuis, akademies, fisies, geestelik en sielkundig voor te berei vir die lewe na skool.

Geniet die reis saam met ons deur die webbladsye van Hoerskool Ben Viljoen en ontmoet die leerlinge, onderwysers en gemeenskap betrokke by die bou van 'n juweel in Limpopo.

 

For school fees and other admissions information, please contact us below:

 



If you have specific interest in this school, please send us a message: click here  or complete the form below