Kiddies Heaven Rust & Vreugd, Kimberley
Information: Kiddies Heaven Rust & Vreugd
Admissions Enquiries - click here
Kiddies Heaven is a private institution
registered by the Department of Social Services and Population, the
Department of Health and the Municipality, to operate as a Baby Care
Center, Creche, Morning Care and After Care, in Kimberley.
Die fokus van Kiddies Heaven is die bedryf van Vroee
Kinderontwikkelingsentrum (VKO) wat daarna streef om die voorskoolse
kind op 'n informele wyse liggaamlik, verstandelik en emosioneel
voor te berei vir die formele skool situasie.
Ons kleuterskool onderwysers is almal opgelei (ECD L4) en volg die
Suid Afrikaanse Nationale Kurrikulum raamwerk soos voorgeskryf in
samewerking met die Departement van Onderwys.
If you have specific
interest in this school, please send us a message:
click here