Tjokkerland Independent School, Paarl

School Information: Tjokkerland Independent School, Paarl

 

Admissions Enquiries - click here

 

By Tjokker-land kleuter-skool is die dag vol pret en plesier! Met 'n voldag-pro-gram is daar pret met lessies, liedjies en rympies om te leer, water, sand, speelgoed en maatjies om mee te speel. Ook is daar lekker uitstappies, verjaardae, Moeder-en Vaders-dae wat ons saam vier.

Ons het uitstekende personeel wat selfs meer intensiewe voorbereiding doen sodat ons die beste sorg en stimulering vir die kleuters kan bied. Jou kind se behoeftes is vir ons baie belangrik en ons streef om hul die beste omgewing moontlik te skep. Die belangrikste is dat almal wenners is hier!

 

See Paarl Schools Here

 

 

If you have specific interest in this school, please send us a message: click here