Province: Free State

School: Eendracht Volkskool
Eendracht Volkskool vir CVO Heilbron is 'n lidskool van die BCVO. Die BCVO lewer 'n diens aan die skool ten opsigte van onderrigaangeleenthede, onderrigmateriaal, kurrikulumondersteuning en koördineer die sport- en kultuuraktiwiteite van al die CVO-skole in die land. Eendracht Volkskool vir CVO Heilbron het sy ontstaan in 1996 gehad en sedertdien gegroei van 28 leerlinge tot die huidige 108 in 2012. Die skool beskik oor netjiese koshuisgeriewe en inwonende personeel sien om na die kinders.

Find school fees here and for other admissions information, please contact us below:

If you have specific interest in this school, please send us a message: click here  or complete the form below

SA Private Schools is operated by 2KO Africa; a database of private and independent schools in in South Africa. We share our list of recommended, private schools in Johannesburg, Cape Town and Pretoria etc.