Parys Christelike Skool

School Information: Parys Christelike Skool

 

 

Admission Enquiries Here

 

Parys Christelike skool se klasse bestaan uit slegs 15 leerders.

Ons doelwit is om elke leerder optimaal te ontwikkel en gelukkige, gebalanseerde jong mense in die lewe in te stuur.
Parys Christelike Skool is gerig op:

Christelike beginsels
Hoe standaard onderrig
Slaagsyfer in ALLE vakke 50%

 

For school fees and other admissions information, please contact us below:

 



If you have specific interest in this school, please send us a message: click here or complete the form below