Sandton Afrikaanse Akademie Primary, Sunninghill
Important School Information: Sandton Afrikaanse Akademie Primary
Sandton
Afrikaanse Akademie bied vir u kind die geleentheid om te ontwikkel
na 'n afgeronde persoon, in 'n omgewing waar hy/sy raakgesien word
en waar u kind se belange op die hart gedra word. Ons skool bied 'n
uitstekende program wat vir elke kind 'n voorsprong sal gee op die
pad na volwassewording.
|
If
you have specific interest in this school, please send us a message:
click here