Sandton Afrikaanse Akademie Primary, Kyalami

 

Important School Information: Sandton Afrikaanse Akademie Primary

 

 

  Admission Enquiries Here

 

Sandton Afrikaanse Akademie bied vir u kind die geleentheid om te ontwikkel na 'n afgeronde persoon, in 'n omgewing waar hy/sy raakgesien word en waar u kind se belange op die hart gedra word. Ons skool bied 'n uitstekende program wat vir elke kind 'n voorsprong sal gee op die pad na volwassewording.

Die personeel is bekwaam en kundig, het goeie ondervinding en bied gehalte-onderwys aan in goed gefasiliteerde klaskamers. Hoe akademiese standaarde word gehandhaaf en die leerders kan ook deelneem aan sport en kultuur-aktiwiteite. Die skool bied 'n goeie basis vir elke kind se opvoeding waaruit ons resultate spreek van goed gebalanseerde en aangepaste kinders.

 

 

 

 

How much are the school fees? Send a request by clicking here

SCHOOLS NEARBY THIS ONE

Bradford Schools RECOMMENDED
Poplar Academy RECOMMENDED
Sagewood RECOMMENDED
Summerhill Nursery, Prep & College RECOMMENDED

Beaulieu College
SPARK Carlswald
Bentley Preparatory School and Bentley High School
Jubilate Primary
Taal-Net Midrand
Blue Hills College
Reddam Helderfontein
Kyalami Preparatory
Open Minds Campus
Summit College

 

CLOSEST LARGE TOWN

Midrand



If you have specific interest in this school, please send us a message: click here