CURRO HEUWELKRUIN

Popular 

 Boys and Girls (Co-educational) / Posted 2 months ago by Barry / 204 views

By Curro Heuwelkruin streef ons daarna om die mense van Polokwane (en die Limpopo-provinsie) ‘n opvoedkundige ervaring van die hoogste standaard te gee. Ons verbind onsself tot die lewering van jong Suid-Afrikaners, seuns en dogters, wat holisties ontwikkel, bekwaam en entoesiasties is oor die lewe en hul toekoms in hierdie land. Curro Heuwelkruin stel nie in middelmatigheid belang nie, maar streef na uitnemendheid binne elke gebied van onderwys ten einde te verseker dat die leerlinge wat deur ons klaskamers (3 jaar tot Graad 12) beweeg, toegerus is met die nodige lewensvaardighede vir hulle toekoms.

Curro Heuwelkruin se taal van onderrig en leer:
Parallelmediumonderrig vir Speelskool, Graad RR tot Graad 9
Dubbel Medium – Graad 10 en 11
Slegs Afrikaans – Graad 12

  • School Type : Pre-Primary and Primary and High
  • Optional School Types : Afrikaans Medium School, High School, IEB, Pre-Primary School, Primary School
  • Featured School : No