A school with a difference. We care for learners who really wants to work and make a success of their lives. A school can only be successful if the school, parents and learners work together as a unity. We offer small classes and dedicated teachers Mission Om ooreenkomstig die Bybel te funksioneer onder die leierskap van die Here Jesus Christus en die leiding van die Heilige Gees. Om kennis van die Evangelie in die leerders in te bou. Om na die voorbeeld van Jesus te lewe in aanbidding van God, Die Almagtige Skepper en naaste liefde by leerders te kweek. Om vrug te dra wat by die bekering pas. Om leerders geestelik, emosioneel, intellektueel, fisies en sosiaal te laat ontwikkel ten einde op te tree vanuit die gesagsposisie van 'n "oorwinnaar". ? See Brakpan area on map to see other schools nearby.