EAGLE'S NEST CHRISTIAN SCHOOL

 Boys and Girls (Co-educational) / Posted 2 months ago by Barry / 165 views

By Eagle’s Nest Christian School streef ons daarna om die mense van Polokwane (en die Limpopo-provinsie) ‘n opvoedkundige ervaring van die hoogste standaard te gee. Ons verbind onsself tot die lewering van jong Suid-Afrikaners, seuns en dogters, wat holisties ontwikkel, bekwaam en entoesiasties is oor die lewe en hul toekoms in hierdie land. Eagle’s Nest Christian School stel nie in middelmatigheid belang nie, maar streef na uitnemendheid binne elke gebied van onderwys ten einde te verseker dat die leerlinge wat deur ons klaskamers (3 jaar tot Graad 12) beweeg, toegerus is met die nodige lewensvaardighede vir hulle toekoms.

Eagle’s Nest Christian School se taal van onderrig en leer:
Parallelmediumonderrig vir Speelskool, Graad RR tot Graad 9
Dubbel Medium – Graad 10 en 11
Slegs Afrikaans – Graad 12

  • School Type : Pre-Primary and Primary and High
  • Optional School Types : Afrikaans Medium School, Christian Schools, High School, Pre-Primary School, Primary School
  • Featured School : No