EENDRACHT VOLKSKOOL

 Boys and Girls (Co-educational) / Posted 2 months ago by Barry / 106 views

Eendracht Volkskool vir CVO Heilbron is ‘n lidskool van die BCVO. Die BCVO lewer ‘n diens aan die skool ten opsigte van onderrigaangeleenthede, onderrigmateriaal, kurrikulumondersteuning en koördineer die sport- en kultuuraktiwiteite van al die CVO-skole in die land. Eendracht Volkskool vir CVO Heilbron het sy ontstaan in 1996 gehad en sedertdien gegroei van 28 leerlinge tot die huidige 108 in 2012. Die skool beskik oor netjiese koshuisgeriewe en inwonende personeel sien om na die kinders.

  • School Type : Pre-Primary and Primary and High
  • Optional School Types : Afrikaans Medium School, High School, Pre-Primary School, Primary School
  • Featured School : No