LAEVELD AKADEMIE

Popular 

 Boys and Girls (Co-educational) / Posted 2 months ago by Barry / 253 views

Welkom by Laeveld Akademie, waar ons leer en presteer en speel en lag, aan sport en kultuur aktiwiteite deelneem en as ingeligte, bekwame, jong volwassenes in die wêreld instap. By Laeveld Akademie maak elke kind saak en kan ons deur klein klasse individuele aandag aan elke leerling gee om hulle sodoende te help om hulle volle potensiaal te bereik.

  • School Type : Pre-Primary and Primary and High
  • Optional School Types : Afrikaans Medium School, High School, Pre-Primary School, Primary School
  • Featured School : No