PARYS CHRISTELIKE SKOOL

 Boys and Girls (Co-educational) / Posted 2 months ago by Barry / 62 views

Parys Christelike skool se klasse bestaan uit slegs 15 leerders.

Ons doelwit is om elke leerder optimaal te ontwikkel en gelukkige, gebalanseerde jong mense in die lewe in te stuur.
Parys Christelike Skool is gerig op:

  • Christelike beginsels
  • Hoë standaard onderrig
  • Slaagsyfer in ALLE vakke 50%
  • School Type : Pre-Primary and Primary
  • Optional School Types : Afrikaans Medium School, Christian Schools, Pre-Primary School, Primary School
  • Featured School : No