Crafford Akademie
Important School Information: Crafford Akademie
Admissions Enquiries - click here
VISIE:
Om 'n stimulerende leeromgewing daar te stel wat elke leerder se
individuele potensiaal sal maksimaliseer en sal verseker dat die
leerder goed toegerus is om die uitdagings van onderwys, werk en
lewe te ontmoet.
WAARDES:
Respek
Lojaliteit
Goeie maniere
Eerlikheid
Verdraagsaamheid
Selfdissipline
Hardwerkendheid.
For school fees and other admissions information, please contact us
by filling in the form or:
click here