General School Info
Description
Dit het nog altyd. Eerstens lei ons hulle in die weg van Jesus om sodoende die Koninkryk uit te brei. Tweedens om volwassenes te word wat: *Persoonlike verantwoordelikheid sal aanvaar vir hulle optrede en keuses. *Bydraende lede van die samelewing sal word. *Vrylik diens aan ander sal lewer.. Dit is my doel om ‘n omgewing te skep vry van onnodige stres, afknouery en ongewenste groepsdruk. Verder wil ons in liefde en vrede saamwerk en goeie herinneringe vir kinders bou. My persoonlike pad sluit meer as twintig jaar in die onderwys en 13 jaar in die besigheidswereld in. Dit het ook maar sy uitdagings gehad – soos alle mense se lewens! Ek weet egter dat God my na Baken toe gelei het om Sy taak op my klein manier te kan dien. Ek is ewig dankbaar vir elke kind, kollega en ouer wat kies om die pad saam ons te stap. Elke dag is ‘n vreugde en ‘n seen! Groete. See Randburg area on map to see other schools nearby.
Available subjects
- Accounting
- Afrikaans
- Agricultural Management Practice
- Agricultural Science
- Business Studies
- Computer Applications Technology
- Consumer Studies
- Dance Studies
- Design
- Dramatic Arts
- Economics
- Engineering Graphics and Design
- English
- Equine Studies
- Geography
- History
- Hospitality Studies
- Information Technology
- Life Orientation
- Life Sciences
- Local & Foreign Languages
- Maritime Economics
- Mathematical Literacy
- Mathematics
- Music
- Nautical Science
- Physical Sciences
- Religion Studies
- Sports and Exercise Science
- Tourism
- Visual Arts
Contact School
Religious Affiliation
- Christian
Curriculum
- IEB
Gender
- Co-Ed (Mixed)
First Language
- Afrikaans
Organsations
- Gauteng Department of Education