General School Info
Description
By Curro Heuwelkruin streef ons daarna om die mense van Polokwane (en die Limpopo-provinsie) ‘n opvoedkundige ervaring van die hoogste standaard te gee. Ons verbind onsself tot die lewering van jong Suid-Afrikaners, seuns en dogters, wat holisties ontwikkel, bekwaam en entoesiasties is oor die lewe en hul toekoms in hierdie land. Curro Heuwelkruin stel nie in middelmatigheid belang nie, maar streef na uitnemendheid binne elke gebied van onderwys ten einde te verseker dat die leerlinge wat deur ons klaskamers (3 jaar tot Graad 12) beweeg, toegerus is met die nodige lewensvaardighede vir hulle toekoms. Curro Heuwelkruin se taal van onderrig en leer: Parallelmediumonderrig vir Speelskool, Graad RR tot Graad 9 Dubbel Medium – Graad 10 en 11 Slegs Afrikaans – Graad 12 See Polokwane area on map to see other schools nearby.
Available subjects
- Accounting
- Afrikaans
- African Languages
- Agricultural Management Practices
- Agricultural Sciences
- Agricultural technology
- Business Studies
- Civil Technology
- Computer Applications Technology (CAT)
- Consumer Studies
- Dance Studies
- Dramatic Arts
- Economics
- Electrical Technology
- Engineering Graphics and Design
- English
- Geography
- History
- Hospitality Studies
- Information Technology
- Life Sciences
- Mechanical Technology
- Mathematics
- Mathematical Literacy
- Music
- Physical Sciences
- Religion studies
- Tourism
- Visual Arts
Contact School
Religious Affiliation
- Secular
Curriculum
- CAPS
Gender
- Co-Ed (Mixed)
First Language
- English
Organsations
- Limpopo Department of Education