"Kokkewiet Pre-Primêr is in Voortrekker straat 41, Ashley, Pinetown, KZN en bedien babas van 3 maande tot 18 maande, peuters 18 maande tot 3 jaar en kleuters 3 jaar tot 6 jaar (Gr.R). Ons is die voerskool vir Gelofte Skool. Kokkewiet is ‘n nie-diskrimminerende, regverdige skool en skep gelykmatige geleenthede vir almal in ‘n deeglike voorbereide en stimulerende omgewing. "
Location
41 Voortrekker St, Ashley, Pinetown, 3610, South Africa