Eagle's Nest Christian High School

Polokwane, Myngenoegen, Limpopo

Eagle's Nest Christian High School

High SchoolCo-EdCAPS

About

By Eagle's Nest Christian School streef ons daarna om die mense van Polokwane (en die Limpopo-provinsie) 'n opvoedkundige ervaring van die hoogstis oor die lewe en hul toekoms in hierdie land. Eagle's Nest Christian School stel nie in middelmatigheid belang nie, maar streef na uitnemendheid binne elke gebied van onderwys ten einde te verseker dat die leerlinge wat deur ons klaskamers (3 jaar tot Graad 12) beweeg, toegerus is met die nodige lewensvaardighede vir hulle toekoms. Eagle's Nest Christian School se taal van onderrig en leer: Parallelmediumonderrig vir Speelskool, Graad RR tot Graad 9 Dubbel Medium - Graad 10 en 11 Slegs Afrikaans - Graad 12 See Polokwane area on map to see other schools nearby.  

School Details

Gallery

Eagle's Nest Christian High School - Image 1
Eagle's Nest Christian High School - Image 2
Eagle's Nest Christian High School - Image 3
Eagle's Nest Christian High School - Image 4
Eagle's Nest Christian High School - Image 5

No reviews yet. Sign in to leave a review.

Nearby Schools