Hoerskool Ben Viljoen High School
Groblersdal, Limpopo
Hoerskool Ben Viljoen High School
High SchoolCo-EdIEB
About
Ons is baie trots op ons skool en sy ryk tradisie. By Ben Viljoen streef ons daarna om elke kind, in samewerking met die ouerhuis, akademies, fisies, geestelik en sielkundig voor te berei vir die lewe na skool. Geniet die reis saam met ons deur die webbladsye van Hoerskool Ben Viljoen en ontmoet die leerlinge, onderwysers en gemeenskap betrokke by die bou van 'n juweel in Limpopo. See Groblersdal Schools
School Details
Gallery





Reviews
No reviews yet. Sign in to leave a review.