Sandton Afrikaanse Akademie Pre-School
Midrand, Crowthorne, Gauteng
Sandton Afrikaanse Akademie Pre-School
Pre-SchoolCo-EdCAPS
About
Sandton Afrikaanse Akademie bied vir u kind die geleentheid om te ontwikkel na 'n afgeronde persoon, in 'n omgewing waar hy/sy raakgesien word en waar u kind se belange op die hart gedra word. Ons skool bied 'n uitstekende program wat vir elke kind 'n voorsprong sal gee op die pad na volwassewording. Die personeel is bekwaam en kundig, het goeie ondervinding en bied gehalte-onderwys aan in goed gefasiliteerde klaskamers. Hoe akademiese standaarde word gehandhaaf en die leerders kan ook deelneem aan sport en kultuur-aktiwiteite. Die skool bied 'n goeie basis vir elke kind se opvoeding waaruit ons resultate spreek van goed gebalanseerde en aangepaste kinders.
School Details
Gallery





Reviews
No reviews yet. Sign in to leave a review.
Nearby Schools
Sandton Afrikaanse Akademie - Kyalami Pre-School
Sandton, Gauteng
Bentley Preparatory Pre-School
Crowthorne, Gauteng
Poplar Academy Pre-School
Midrand, Gauteng
Midrand Montessori Pre-Pre-School and Primary
Midrand, Gauteng
Midrand Montessori Pre-School and Primary
Midrand, Gauteng
Jubilate Primary Pre-School
Crowthorne, Gauteng