Shalom Akademie Primary School
Ladismith, Western Cape
Shalom Akademie Primary School
Primary SchoolCo-EdCAPS
About
Shalom Akademie bied klassikale onderrig in Afrikaans en gebruik die NKV (Nasionale Kurrikulum Verklaring) leerplan. 'n Goed toegeruste skoolgebou wat bestaan uit 'n administrasieblok, twaalf klaskamers en 'n rekenaarlokaal is in gebruik. Die aangrensende sportveld word gebruik as speelgrond en vir die beoefening van sport. Die personeel bestaan uit sestien onderwysers, 'n sekretaresse en finansiele beampte. Almal het 'n passie vir onderwys en 'n liefde vir kinders. Die skool se leerdertal neem jaarliks toe en begin 2020 is daar 138 leerders van Graad 1 -12. Shalom Akademie bied leerders die geleentheid om te kan deelneem aan tennis, skaak, rugby, netbal, toutrek, atletiek, mini-krieket en krieket. Leerders het al provinsiale kleure verwerf in verskeie sportsoorte sowel as nasionale kleure vir toutrek. Privaat afrigting vir krieket, tennis en trampolien gimnastiek is ook beskikbaar. Keusevakke vir Graad 10-12 is twee van die volgende: Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Besigheidsstudies, Fisiese wetenskappe, Toerisme en Landboutegnologie. Shalom Akademie se matrieks presteeer elke jaar goed en die skool handhaaf 'n 100% matriek- slaagsyfer.
School Details
Gallery



From Google
GoogleReviews and ratings sourced from Google Maps
5.0
★★★★★
Based on 3 Google reviews
What a school Teacher Zeta is a wonderful teacher🙏🏾🤗
Shalom
Reviews
No reviews yet. Sign in to leave a review.