Hebron Chrisenskool Primary School
General School Info
Description
Wat ‘n wonderlike voorreg om deel te kan wees van gehalte Christenonderwys. Hebron Christenskool bied ‘n Afrikaanse Christusgesentreerde Kurrikulum van Graad 1 tot Graad 7. Die skool het sy deure op 20 Januarie 1998 geopen in Bellville en vier, danksy die Here se groot genade en goedheid, vanjaar ons 15de bestaansjaar. Hebron is ‘n Ouerbeheerde skool wat by ACSI (Association of Christian Schools International) geaffilieerd is. Ons is as privaatskool geregistreer by die WKOD ( Wes-Kaap Onderwysdepartement). Ek kan met oortuiging se dat die Christen leerkragte deur God se genade en deur die leiding van Sy Heilige Gees u kind sal begelei op akademiese-, sport- en kulturele gebied sodat u kind kan groei om ‘n gelukkige, geloofseker kind te kan wees. U kan ons gerus kontak en kom kuier. Mag die Here U seen en beskerm, en Sy aangesig oor U skyn en U Sy vrede gee.
Available subjects
- Accounting
- Afrikaans
- African Languages
- Agricultural Management Practices
- Agricultural Sciences
- Agricultural technology
- Business Studies
- Civil Technology
- Computer Applications Technology (CAT)
- Consumer Studies
- Dance Studies
- Dramatic Arts
- Economics
- Electrical Technology
- Engineering Graphics and Design
- English
- Geography
- History
- Hospitality Studies
- Information Technology
- Life Sciences
- Mechanical Technology
- Mathematics
- Mathematical Literacy
- Music
- Physical Sciences
- Religion studies
- Tourism
- Visual Arts
Contact School
Religious Affiliation
- Christian
Curriculum
- CAPS
Gender
- Co-Ed (Mixed)
First Language
- Afrikaans
Organsations
- Western Cape Department of Education